Martelize Brink's Avatar

Martelize Brink

@martelizebrink

Presenter/Producer/Radio/TV/Podcasting/Cookbooks/Content/RSG radio/Wine ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

53
Followers
44
Following
2
Posts
14.11.2024
Joined
Posts Following

Latest posts by Martelize Brink @martelizebrink

Preview
DIE VERDWYN VAN DIE AFRIKAPIKKEWYN deur Martelize Brink - RSG Dokumentรชr Volgens sommige omgewingskundiges is dit nie meer โ€˜n vraag of die brilpikkewyn, ook bekend as die Afrikapikkewyn, sal uitsterf nie. Die pikkewyn, endemies tot Afrika, is krities bedreig. Met sรณ min in...

Indien jy my dokumentรชr oor die kritiek bedreigde Brilpikkewyn misgeloop het, hier is die potgooi skakel. Interessant geskiedenis vanaf 1700s. omny.fm/shows/rsg-do...

18.01.2025 11:10 ๐Ÿ‘ 0 ๐Ÿ” 0 ๐Ÿ’ฌ 0 ๐Ÿ“Œ 0
Post image Post image Post image Post image

My dokumentรชr oor die kritiek bedreigde Brilpikkewyn, ook bekend as die Afrika Pikkewyn is vanaand 20:00 op RSG Die aanslag op die pikkewyn het 100de jare gelede begin. So interessant. Hulle voorspel funksioneel uitgesterf in 10jr.
๐Ÿ“ธMichelle Liebenberg van SANCCOB ๐Ÿง www.rsgplus.org/16-jan-die-v...

16.01.2025 08:32 ๐Ÿ‘ 0 ๐Ÿ” 0 ๐Ÿ’ฌ 0 ๐Ÿ“Œ 0

Very important day for the Western Cape. The provincial MEC for Finance will deliver the Medium-Term Budget Policy Statement. Already, the provincial education department indicated a staggering loss of billions of rands in funding because of national budget cuts. Brace yourselves. It looks bleak.

26.11.2024 07:42 ๐Ÿ‘ 2 ๐Ÿ” 1 ๐Ÿ’ฌ 0 ๐Ÿ“Œ 0